-
My lewe het soveel betekenis gekry met my betrokkenheid by Paul Junickel te huis vir gestremdes in Lynnwood. Ek en Marius is 4×4 reisigers en soveel Afrika lande met ons eie voertuig besoek, wat werklik uitgestaan het was ons 7 weke toer na Serangeti. Ek is ook lief vir oorsee reis, Amerika, Engeland, Scottland, Mauritius al deurkruis.