• Profile picture of Helena Jooste

    Helena Jooste

    2 years, 8 months ago

    50 jaar nadat ek einde 1973 deur die hekke van ons geliefde skool gery het kan ek nie ophou dink aan die enorme rol wat die besondere skool Ben Viljoen, sommige onderwysers, leerlinge, maats in my lewe gespeel het nie. Ek is ook getroud met Marius Jooste wat saam ons in matriek was, ons het 2 pragtige dogters, ‘n skoonseun en 2 pragtige kleinkinders. Bly vir 40 jaar in Centurion en het vir 34 jr vir Standardbank gewerk. Ek het in 2009 afgetree en God het my op soveel maniere geseen dat ek alle eer aan Hom gee.

    Profile Photo liked this

Media