-
My lewe het soveel betekenis gekry met my betrokkenheid by Paul Junickel te huis vir gestremdes in Lynnwood. Ek en Marius is 4×4 reisigers en soveel Afrika lande met ons eie voertuig besoek, wat werklik uitgestaan het was ons 7 weke toer na Serangeti. Ek is ook lief vir oorsee reis, Amerika, Engeland, Scottland, Mauritius al deurkruis.
-
-
50 jaar nadat ek einde 1973 deur die hekke van ons geliefde skool gery het kan ek nie ophou dink aan die enorme rol wat die besondere skool Ben Viljoen, sommige onderwysers, leerlinge, maats in my lewe gespeel het nie. Ek is ook getroud met Marius Jooste wat saam ons in matriek was, ons het 2 pragtige dogters, ‘n skoonseun en 2 pragtige…Read More
-
Helena Jooste became a registered member
-
Anton Valks Changed their profile cover
- Load More Posts

